Ewoud & Susan - 20 Maart 2010
Sjoe julle... Susan was darem maar 'n beeldskone bruid! Daai rok!
En van die onvergeetlike oomblikke was die Onse Vader tydens die seremonie, en natuurlik die ouers se trane...
Ons het die mooiste fotos in die veld gekry, en my persoonlike hoogtepunt was die eerste dans... Ek's mal oor daai liedjie, en het gedink dit pas so mooi by die twee van jul!
Vreugde en vrede vir julle en hoop julle kan sommer voor jul weet daardie plot van jul kan koop.
Liefde Francois & Illona












0 comments:
Post a Comment