Jan 5, 2011

Nico-jan & Elmarike - 18 Des 2010

'n Wonderlike dag om die jaar van troues af te sluit...

Elmarike, jy was 'n STUNNING bruid... Ek was 'n paar keer in trane... eers toe jy in die kerk NJ se voete was... toe tydens NJ se toespraak toe hy die dogtertjies roep... Ai dit was regtig 'n spesiale dag...

Ek moet sê: dis die eerste keer wat in die reën moes foto's neem... Maar dit het regtig mooi uitgekom...
Sien vir julself... ;-)

...
...
...
...
...
...
...
...

Read more...

Jantjie & Hilde - 16 Des 2010

Ons het soveel pret gehad om vir Alicia van Xquisito te assisteer op hierdie troue...
Jantjie en Hilde was game vir alles, en die fotos het stunning uitgekom...

...
...
...
...
...
...
...
...
...

Read more...

Craig & Angelique - 27 Nov 2010

Dit was so 'n voorreg om Craig & Angie se foto's te kon neem...
Die venue was regtig baie mooi en ons het die mooiste fotos en DVD footage daar gekry.
Hier is 'n paar van ons favourites...

...
...
...
...
...
...
...
...


Read more...

About This Blog

  © Free Blogger Templates Photoblog III by Ourblogtemplates.com 2008

Back to TOP