Gert, Lindie & Kids
Gedurende die winter is ons besig met meestal studio shoots.
Gert, Lindie en hul kiddies was een van die shoots... Janco is oulikste klein laaitie, en seker die maklikste klein model ooit, en Amelia 'n beleefde jong dametjie...
Ek het dit so geniet om julle af te neem... Hoop jul hou van die foto's...
...
...
...
...
...
...
...
...









0 comments:
Post a Comment