Jan 5, 2011

Nico-jan & Elmarike - 18 Des 2010

'n Wonderlike dag om die jaar van troues af te sluit...

Elmarike, jy was 'n STUNNING bruid... Ek was 'n paar keer in trane... eers toe jy in die kerk NJ se voete was... toe tydens NJ se toespraak toe hy die dogtertjies roep... Ai dit was regtig 'n spesiale dag...

Ek moet sê: dis die eerste keer wat in die reën moes foto's neem... Maar dit het regtig mooi uitgekom...
Sien vir julself... ;-)

...
...
...
...
...
...
...
...

0 comments:

About This Blog

  © Free Blogger Templates Photoblog III by Ourblogtemplates.com 2008

Back to TOP